Ford Bantam Manual 2006

R 55,250

FORD BANTAM MANUAL 2006 DETAILS

Category:
Cars for sale
Price:
R 55,250
Make:
Ford
Model:
Bantam
Year mfg.:
2006
Mileage:
68,000 Kms
Transmission:
Manual
Car condition:
Used car

FORD BANTAM MANUAL 2006 DESCRIPTION

Ford Bantam 2006 13i in uitmuntende toestand met lae kilometers

Ek verkoop my Ford Bantam 13i 2006 model met net 68 000 Km. (een eienaar). Volle diens rekord by Ford handelaar, Bakkie is in uitmuntende toestand binne en buite, kom met spaar sleutel, alarm, central locking, anti hijacking , immobilizer, JVC front loader en 15 duim mag wiele. Bakkie se bak is gerubber coat. Bakkie is ook toegerus met smash en grab tint.
Geen foute op voertuig nie. . nog so goed soos nuut
Padwaardigheids sertifikaat ingesluit, Lisensie en papiere op datum.
R 65 000 Onderhandelbaar
Kontak Roelof by 082 326 3661 vir besigtiging
Shop Safely
- Always meet seller in person.
- Check the item before you buy.
- Pay only after collecting the item. Learn more
©2020 CarsInSouthAfrica.com - Cars For Sale In South Africa