Ek wil graag my BMW 520i verkoop. Ek het die motor by
middeljarige oom gekoop. Ek het die lowercontrolarms met die bushes vervang en so ook die stybleizerarms. Die waterpomp en die rediator is ook nuut vervang. Motor het 4 nuwe bande. Daar is geen fout op die motor nie. Ek soek R26 000. 00 in my hand en die wa is joune. Ek sal hom deur die toets ook sit.